Hazelwood, Pretoria Oos: KOSTE KONSULTANT
Minimum Vereistes:
-Goed aangebiede en professionele individu
-LLB Graad voltooi en toegelaat as ‘n Prokureur met verskyningsbevoegdheid verpligtend
-Minimum 2 jaar onlangse ondervinding in die opstel van kosteberekeninge vir litigasie aangeleenthede, spesifiek by ‘n regsfirma of Koste Konsulterende firma verpligtend
-Ten volle onafhanklik funksioneerbaar (Posisie is nie ‘n opleiding geleentheid nie)
-Ondervinding in taksering en opponering van kosteberekeninge
-Geldige bestuurslisensie en eie voertuig verpligtend
-Woonagtig in Pretoria
-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings
-Om so spoedig moontlik diens te aanvaar
Pligte:
-Opstel, voorbereiding, aanbieding, taksering en opponering van party & party en prokureur & kliënt kosteberekeninge vir litigasie aangeleenthede
-Berekening van regskoste
Salaris: R 20 000.00 – R 25 000.00 bruto maksimum
E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) en dui die volgende aan:
- Verwysing CR2825; en
- U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag.
(Stuur ook ‘n onlangse foto, u Akademiese Rekord en enige verwysingsbriewe van vorige werkgewers wat u het)
AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.