Brooklyn, Pretoria: KANDIDAAT PROKUREUR
Minimum Vereistes:
-Netjiese en professionele Afrikaans sprekende
-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend (Afr & Eng kliënte basis)
-LLB Graad voltooi verpligtend
-Geldige bestuurslisensie en eie voertuig verpligtend
-Moet gemaklik wees om Pretoria Middestad toe te pendel vir Hof bywonings, liasserings van regsdokumentasie ens.
-Nie-roker
-Moet tans in Pretoria woonagtig wees (Bekende met Pretoria area)
-Om so gou moontlik diens te aanvaar
Pligte:
-Algemene kandidaat prokureur take vir regsfirm wat spesialiseer in inter alia Litigasie, Insolvensie Reg, Kommersiële Reg, Aktes ens.
-Opstel van regsdokumentasie en kliënte skakeling
-Pendel na Howe en kliënte
-Liassering, uitreik bediening van regsdokumente by Howe en Aktekantoor
-Algemene regsadministrasie
Salaris: R 15 •••••• 00 – R 18 •••••• 00 bruto (Afhangende van regsklerkskap ondervinding / afhangende of klerkskap sedeer word)
E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) en dui die volgende aan:
- Verwysing CR2830; en
- U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag
(Stuur ook ‘n onlangse foto en u Akademiese Rekord)
AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.